Onkruiddoders

Roundup® WeatherMAX

’n Nie-selektiewe na-opkom wateroplosbare onkruiddoder vir die beheer van een- en meerjarige onkruide in bosbou- en bewaaringsgebiede.

Registrasienommer

L8065 (Wet No. 36 van 1947)

Aktiewe stowwe

540 g a.e./l (bevat 663 g kaliumsout van glifosaat) Glifosaat (glisien)

Produkbesonderhede

’n Nie-selektiewe na-opkom wateroplosbare onkruiddoder vir die beheer van een- en meerjarige onkruide in bosbou- en bewaaringsgebiede.

  • Sien produketiket vir ’n volledige lys onkruid wat beheer word

Lees en volg altyd instruksies