Swamdoders

Infinito® 687,5 SC

’n Swamdoder met kontak- en sistemiese werking, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van laatroes in aartappels en tamaties.

Registrasienommer

L8470 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no.: N-AR 1847

Aktiewe stowwe

62,5 g/l Fluopikolied (piridinilmetielbensamied)

625 g/l Propamokarb-HCl (karbamaat)

Produkbesonderhede

’n Swamdoder met kontak- en sistemiese werking, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van laatroes in aartappels en tamaties.