Mielies
DKC73-75BR
Plant as deel van die pakket saam met ander wit DEKALB-kultivars in die sentrale en oostelike streek. Medium plantestand.
Uitstekende siekteverdraagsaamheid.
Sterk opkoms.
Uitstekende opbrengsstabiliteit.
Min spruitkoppies.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Medium toleransie |
FUSARIUM | Lae toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Medium toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Nie beskikbaar nie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Nie beskikbaar nie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Hoë toleransie |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 117-135 dae |
PLANTHOOGTE | 214-285 |
KOPHOOGTE | 95-130 |
GRAANKWALITEIT | Goed |
GRAANKLEUR | Wit |
KOPPE PER PLANT OOS | 1.3 |
KOPPE PER PLANT WES | Nie van toepassing |
OPKOMS | Uitstekend |
BESPROEIÏNG | Nie geskik nie |
PLANTESTAND | Medium |
RTL/STL | Goed |
BLAARKNYP | Gemiddeld |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Goed |
OPBRENGSSTABILITEIT | Goed |
DAE TOT 50% PLUIME | 75-85 |