Bayer Crop Science Insecticides | Pest Control Solutions in South Africa
Insekdoders
Bayer bied ’n omvattende reeks innoverende insekdoderoplossings gerugsteun deur dekades se ervaring en kennis van gewasbeskerming. Hierdie oplossings is pasgemaak om te spreek tot die diverse behoeftes van Suid-Afrikaanse boere.
Gewas
8 produkte








Insekdoders
Bulldock® Beta 125 SC
’n Suspensiekonsentraatkontak- en maaginsekdoder vir die beheer van inskeplae op verskeie gewasse soos aangedui.
Insekdoders
Confidor® 70 WG
n Sistemiese water dispergeerbare korrel insekdoder vir die beheer van plantluise, rooidopluis, blaaspootjie, blaarmyner en bladvlooi op sitrusbome, plantluise op katoen, aartappels, tabak, rose, pampoen- en koolgewasse, bloedluis op appels, tabakslak op tabak, witvlieg op tamaties en witluis op druiwe.
Insekdoders
Decis® Forte
n Kontak- en maaginsekdoder geformuleer as 'n emulgeerbare konsentraat, vir die beheer van verskeie insekplae op gewasse soos aangedui.
Insekdoders
FLiPPER®
'n Kontakinsekdoder, olie in water emulsie, vir die beheer of onderdrukking van die peste genoem in die gewaslys.
Insekdoders
Movento®
’n Sistemiese suspensiekonsentraatinsekdoder vir die beheer van die insekte by die gelyste gewasse.
Insekdoders
Sivanto® Prime
’n Oplosbare konsentraatinsekdoder vir die beheer van plantluise en witvlieë by die gelyste gewasse.
Insekdoders
Velum® 1 GR
’n Korrelagtige nematisied vir die beheer van die genoemde nematodes op die gelyste gewasse.
Insekdoders
Velum® Prime 400 SC
‘n Suspensie konsentraat aalwurmdoder vir die beheer van sekere aalwurms in wortels, sitrus, aartappels, tabak, tamaties en suikerriet, asook swamdoder vir die beheer van vroeë roes op aartappels en tamaties sowel as poeieragtige skimmel op tamaties.