By Bayer is ons daartoe verbind om topklas, volhoubare oplossings aan sojaboonboere te verskaf. Verken ons oplossings en sien hoe ons jou kan help om jou sojaboonboerdery na nuwe hoogtes te neem.
Die voordele van sojaboontegnologie
Met INTACTA RR2 PRO® open ons ’n wêreld van moontlikhede vir jou plaas deur voordele te bied wat jou kan help om produktiwiteit, hulpbroneffektiwiteit en opbrengspotensiaal te verbeter sodat jy uiteindelik meer met minder kan groei.
Elke plaas is anders. Elke land is uniek. Gebruik FieldView™ regdeur die jaar om datagedrewe besluite te maak en jou opbrengs per hektaar te optimaliseer. Ons is jou data- vennoot wat jou help om belangrike inligting te versamel, te stoor en te visualiseer.
Jou gids hierdie seisoen
Ons omvattende reeks spuitprogramme is ontwikkel om boere te ondersteun met pasmaak-oplossings om die spesifieke mieliegewasbehoeftes en -uitdagings gedurende die groeiseisoen aan te spreek.