Ontdek hulpbronne: landbouhulpbronne
Verken
Bly op hoogte met waardevolle wenke en die nuutste landbou-inligting.
Artikels
Sien alles
Artikel
WENNER: Katlego Kubedi plant saad van verandering
Sy wil onthou word as ’n vrou wat vir ’n beter lewe deur middel van landbou geveg het. Katlego Kubedi, wat pas aangekondig is as die wenner van die Bayer Boervrou van die Jaar 2025-kompetisie in die kategorie Vroueboer sê sy hoop om onthou te word as iemand wat die saad van verandering geplant het, wat met hart geboer het, ander opgehef het en ’n nalatenskap van groei agtergelaat het.
Artikel
WENNER: Margerite van Niekerk – Geroepe vir hierdie lewe, vir hierdie land
Margerite van Niekerk, wat saam met haar man, ouers en broers op ’n plaas in Brits in Noordwes boer, glo haar roeping is eenvoudig en kosbaar. Sy leef elke dag met betekenis, met haar sagte voete op harde grond en ’n hart wat oop bly sodat sy kan groei, glo en voluit leef.
Artikel
FINALIS: Annemien van Tonder maak elke dag ’n positiewe verskil
In die hartjie van die Oos-Vrystaat verpleeg Annemien van Tonder die siek diere op hul plaas terwyl sy daagliks hul huishouding en veevoerkraal bestuur. Sy beskou haarself as 'n "plaasma" wat elke dag seker maak dat almal se mae vol is. Terwyl haar man die saaiwerk op hul plaas hanteer, bestuur Annemien die voerkraal, waar sy nie net verseker dat die beeste en hul kalwers daagliks gevoer word nie, maar waar sy ook vir die siek diere sorg. Sy sien dit as haar passie en vind dit baie belonend om vir 'n siek kalf te sorg totdat hulle weer gesond is – veral wanneer hulle sterk genoeg is om agter haar aan te hardloop vir melk.
Artikel
FINALIS: Liesel Vermaak boer met moed
Van die klaskamer na die stofpaaie van die plaas. Liesel Vermaak se pad na die plaas was allesbehalwe konvensioneel. Vandag is sy ’n boer in murg en been en staan sy nie terug vir enige uitdaging wat die plaaslewe na haar kant gooi nie. Liesel was vanjaar een van die finaliste in die Bayer Boervrou van die Jaar-kompetisie in die afdeling vir vroue wat boer.
Artikel
’n Uitklophou vir graanluise
Een van die grootste uitdagings wat graanprodusente in Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die voorkoms van graanluise in koringverbouingsstreke en die ontwikkeling van weerstand teen sekere insekdodergroepe.
Artikel
Wat is Goss-verwelksiekte?
Plantpatoloë van Bayer Internasionaal in die Verenigde State van Amerika het onlangs hul insigte oor Goss-verwelking
Hulpbronne
Sien alles
LAAI ONS BULLETINS AF
Bulletins
By Bayer streef ons daarna om u op hoogte te hou van die jongste inligting oor gewasse, siektes en gewasbeskerming om te verseker dat u die beste uit elke hektaar haal.
LAAI ONS HULPBRONGIDSE AF
Hulpbrongidse
Kry toegang tot Bayer Crop Science se hulpbrongidse vir indiepte inligting oor landboupraktyke, gewasbeskerming en innoverende oplossings.
FieldView™
Sien alles
Artikel
FieldView se Field Health Imagery: Indiepte-insigte oor jou lande
Hoekom goeie voorskrifte jou baie kan spaar.
Artikel
Tekens, tekens oral. Hoekom goeie voorskrifte jou baie kan spaar
Dit is vir niemand ’n skok wat op die markte gebeur nie – daar is oral tekens.
Artikel
Opbrengsanalise. Lees jou lande asof dit ’n boek is
Benodig jy strategiese beplanning?
Artikel
Yield Kit
Koppel nou jou stroper aan ’n digitale platform. Geen verskonings.
Artikel
FieldView™ van Bayer – die mees aanpasbare en gebruikersvriendelike dataplatform tot jou beskikking
Wanneer die antwoord nie voor die hand liggend is nie, gee FieldView™ jou die perspektief om dit raak te sien.
Artikel
Climate FieldView™ loods nuwe outomatiese soneverdeling- en tenkmengselfunksie
By Climate FieldView™ word effektiwiteit en winsgewendheid aan die voorpunt geplaas van alles wat ons doen.