Friday, September 2, 2016

Bayer ondersteun aartappelbedryf

Johannesburg, August 25th, 2016 – Bayer sal op 6 September 2016 weer as Hoofborg van die Aartappelsertifiseringsdiens se Moerkweker van die Jaar-toekenning optree.

Bayer is baie trots om deel te kan wees van hierdie toekenning  waar die wenner aangewys sal word gebaseer op die bestuurskwaliteit en volhoubaarheid van sy boerdery.



 

Die drie finaliste vir vanjaar se toekenning is:

 
JP van der Berg (Noord-wes)
 
 
Frans Engelbrecht (Noord-wes)
 
 
W & K Boerdery (Wes-Vrystaat)
(Willie Goosen end Kiewiet Moll)


Bayer en Aartappelsertifiseringsdiens strewe om kwaliteit as hoeksteen vir die industrie te bou. Beide organisasies staan vir volhoubaarheid vir al die rolspelers in die aartappelbedryf. Na ‘n moeilike jaar soos die afgelope  seisoen, gekoppel aan die ergste droogte in dekades, het dit baie duidelik geword dat konsekwentheid  en betroubaarheid  twee eienskappe is wat rolspelers in die aartappelbedryf sal ondersteun.  Bayer strewe om toegang tot innovasie te bied, deur ‘n belegging in navorsing om aan die aartappelbedryf in die volgende 4 jaar produkte te bied wat knelpunte in die aartappelbedryf soos die beheer van virusvektore en grondgedraagde siektes aanspreek.  Verder is dit belangrik om die huidige aartappelbeskermingsprodukte te beskerm om volhoubare aartappelproduksie te ondersteun.  Daarom het Bayer die belofte van “Toegewy tot die Toekoms” bekendgestel waar ons gesamentlik die uitdagings van die toekoms verantwoordelik wil bestuur.

Tesame met die 18de Moerkweker van die Jaar-toekenning, vier Aartappelsertifiseringsdiens ook hul 21ste bestaansjaar. Die Maatskappy het oor 21 jaar ‘n leiersrol gespeel in die strewe na volgehoue voorsiening van hoë gehalte plantmateriaal aan die aartappelbedry.  

Bayer wil graag Aartappelsertifiseringsdiens geluk wens met hul 21ste bestaansjaar en sy toewyding aan die aartappelbedryf benadruk.





Bayer: Science For A Better Life
Bayer is a global enterprise with core competencies in the Life Science fields of health care and agriculture. Its products and services are designed to benefit people and improve their quality of life. At the same time, the Group aims to create value through innovation, growth and high earning power. Bayer is committed to the principles of sustainable development and to its social and ethical responsibilities as a corporate citizen. In fiscal 2015, the Group employed around 117,000 people and had sales of EUR 46.3 billion. Capital expenditures amounted to EUR 2.6 billion, R&D expenses to EUR 4.3 billion. These figures include those for the high-tech polymers business, which was floated on the stock market as an independent company named Covestro on October 6, 2015. For more information, go to www.bayer.com or www.bayer.co.za

Contact:
Tasniem Patel, Tel. +27 11 9215000/+27 82 8732423
E-Mail: tasniem.patel@bayer.com  



Forward-Looking Statements
This release may contain forward-looking statements based on current assumptions and forecasts made by Bayer management. Various known and unknown risks, uncertainties and other factors could lead to material differences between the actual future results, financial situation, development or performance of the company and the estimates given here. These factors include those discussed in Bayer’s public reports which are available on the Bayer website at www.bayer.com. The company assumes no liability whatsoever to update these forward-looking statements or to conform them to future events or developments.



 

 

 

 

Copyright © Bayer AG