Onkruiddoders
Roundup® TURBO
’n Nieselektiewe na-opkomsonkruiddoder wat in water oplosbaar is en TranSorb-oppervlakaktiewe middel bevat vir die beheer van jaar- en meerjarige onkruid by landbou-, niegewas-, bewarings- en nywerheidsgebiede.
Registration number
L7166 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no. N-AR 0638
Active substances
450 g a.e./l (bevat 551 g kaliumsout van glifosaat) Glifosaat (glisien)
Product details
Sien produketiket vir meer inligting.
Documents
Weeds combated
Sien produketiket vir ’n volledige lys onkruid wat beheer word