Swamdoders
Luna® Privilege
n Suspensie konsentraat trans laminêre swamdoder vir die beheer van Botritis verrotting en Poeieragtige skimmel in druiwe, die beheer van Botritis verrotting in bessievrugte asook Botritis en Witskimmel in blaarslaai.
Registration number
L8997 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no. N-AR 1374
Active substances
500 g/l Fluopiram (Piridinieletielbensamied)
Product details