Swamdoders

Velum® Prime 400 SC

‘n Suspensie konsentraat aalwurmdoder vir die beheer van sekere aalwurms in wortels, sitrus, aartappels, tabak, tamaties en suikerriet, asook swamdoder vir die beheer van vroeë roes op aartappels en tamaties sowel as poeieragtige skimmel op tamaties.

Registration number

L9965 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no. N-AR 1791

Active substances

400 g/l Fluopiram (Piridinieletielbensamied)

Product details