Produkverpakking

Mielies

DKC60-76BR

Aangepas vir vol-besproeiïng. Aangepas vir ultra-kort groeiseisoenlengte. Doen goed onder hoë plantestand.

  • Goeie siekteverdraagsaamheid.

  • Hoër plant- en kophoogte.

  • Geskik vir hoë plantestand.

  • Uitstekende puntbedekking van die kop.

  • Uitstekende opbrengsstabiliteit.

EIENSKAP

BR

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Stapelgeen

Siektes

KOPVROTLae toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTLae toleransie
BLAARSIEKTESMedium toleransie
GRYSBLAARVLEKMedium toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Medium toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIMedium toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID104-115 dae
PLANTHOOGTE250-280
KOPHOOGTE110-130
GRAANKWALITEITGoed
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1
KOPPE PER PLANT WES1
OPKOMSGoed
BESPROEIÏNGGeskik
PLANTESTANDHoog
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGeen
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREANie aangepas nie
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEMin
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPUitstekend
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME55-63