Bayer Crop Science Seeds | Kwaliteit saad vir Suid-Afrika​ | Bayer

Alles begin by saad

Alles begin by saad

Verken Bayer se geïntegreerde mielieportefeulje van hoë-presterende DEKALB®-saad tot saadbehandelings, gewasbeskermingsoplossings en digitale hulpbronne. Of jy reeds vir jare lank boer of nou eers jou boerderyreis begin, ons is hier om jou te ondersteun.

Of dit nou die bekamping van insekte, die beheer van onkruid, of bloot die verhoging van produktiwiteit is, produsente kan gerus wees, met DEKALB®️-saad kry hulle die meeste uit elke hektaar.


Ons kommersiële sakke is in 80 000 pitte beskikbaar en die produsent kan uit die volgende saadsakke kies: stapelgeen, YieldGard®️ Maize 2, Roundup Ready®️ Maize 2 en konvensioneel. Buiten die topgenetika in die sak, vorm die verpakking ook deel van DEKALB®️ se belofte van kwaliteit aan ons boere.

    Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

    Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

    By DEKALB® fokus ons op die ontwikkeling van innoverende saadtegnologie wat jou mieliegewasse teen bedreigings soos insekte en onkruid beskerm. Ons gevorderde biotegnologiese eienskappe help jou gewasse om in diverse omgewings te floreer.

    FAQ

    Wat is die verskillende tipes saad?
    Wie kontak ek in my streek vir agronomiese vrae?​