Hulpbronne | Artikels en insigte oor landbou
Artikels
29 Artikels
Artikel
WENNER: Katlego Kubedi plant saad van verandering
Sy wil onthou word as ’n vrou wat vir ’n beter lewe deur middel van landbou geveg het. Katlego Kubedi, wat pas aangekondig is as die wenner van die Bayer Boervrou van die Jaar 2025-kompetisie in die kategorie Vroueboer sê sy hoop om onthou te word as iemand wat die saad van verandering geplant het, wat met hart geboer het, ander opgehef het en ’n nalatenskap van groei agtergelaat het.
Artikel
WENNER: Margerite van Niekerk – Geroepe vir hierdie lewe, vir hierdie land
Margerite van Niekerk, wat saam met haar man, ouers en broers op ’n plaas in Brits in Noordwes boer, glo haar roeping is eenvoudig en kosbaar. Sy leef elke dag met betekenis, met haar sagte voete op harde grond en ’n hart wat oop bly sodat sy kan groei, glo en voluit leef.
Artikel
FINALIS: Annemien van Tonder maak elke dag ’n positiewe verskil
In die hartjie van die Oos-Vrystaat verpleeg Annemien van Tonder die siek diere op hul plaas terwyl sy daagliks hul huishouding en veevoerkraal bestuur. Sy beskou haarself as 'n "plaasma" wat elke dag seker maak dat almal se mae vol is. Terwyl haar man die saaiwerk op hul plaas hanteer, bestuur Annemien die voerkraal, waar sy nie net verseker dat die beeste en hul kalwers daagliks gevoer word nie, maar waar sy ook vir die siek diere sorg. Sy sien dit as haar passie en vind dit baie belonend om vir 'n siek kalf te sorg totdat hulle weer gesond is – veral wanneer hulle sterk genoeg is om agter haar aan te hardloop vir melk.
Artikel
FINALIS: Liesel Vermaak boer met moed
Van die klaskamer na die stofpaaie van die plaas. Liesel Vermaak se pad na die plaas was allesbehalwe konvensioneel. Vandag is sy ’n boer in murg en been en staan sy nie terug vir enige uitdaging wat die plaaslewe na haar kant gooi nie. Liesel was vanjaar een van die finaliste in die Bayer Boervrou van die Jaar-kompetisie in die afdeling vir vroue wat boer.
Artikel
’n Uitklophou vir graanluise
Een van die grootste uitdagings wat graanprodusente in Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die voorkoms van graanluise in koringverbouingsstreke en die ontwikkeling van weerstand teen sekere insekdodergroepe.
Artikel
Wat is Goss-verwelksiekte?
Plantpatoloë van Bayer Internasionaal in die Verenigde State van Amerika het onlangs hul insigte oor Goss-verwelking
Artikel
Nampo 2025: Groter en beter met Bayer
Vanjaar se Nampo was weereens ’n hoogtepunt op die landboukalender.
Artikel
Telana Otto wil ’n verskil in mense se lewens maak – al is dit net een
Ontmoet Telana Otto, ’n finalis vir Bayer Boervrou van die Jaar.
Artikel
Franelyn Rossouw lééf rentmeesterskap met respek, harde werk en omgee (WENNER)
Ontmoet Franelyn Rossouw, die wenner van die Bayer Boervrou-kompetisie in die vroulike boer.
Artikel
Karin Mathews: ’n Rots op die plaas en in haar gemeenskap (WENNER)
Verken die verhaal van Karin Mathews, die Bayer Boervrou van die Jaar-wenner.
Artikel
Lize Marié du Toit: Boerdery loop deur haar are
Ontmoet vir Lize-Marié du Toit, 'n finalis in die Bayer Boervrou van die Jaar-kompetisie.
Artikel
Janelle Badenhorst gebruik elke geleentheid wat oor haar pad kom
Leer meer oor Janelle Badenhorst, een van die Bayer Boervrou-finaliste.