Bayer Crop Science | Landbou-oplossings in Suid-Afrika

Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

By DEKALB® fokus ons op die ontwikkeling van innoverende saadtegnologie wat jou mieliegewasse teen bedreigings soos insekte en onkruid beskerm. Ons gevorderde biotegnologiese eienskappe help jou gewasse om in diverse omgewings te floreer.

Jou saadkeuse begin hier!

Jou saadkeuse begin hier!

Plant jou sukses met DEKALB® se reeks basters. Blaai deur ons mielieprodukgids en kyk na die verskillende opsies vir jou boerdery.

Weer volgens poskode

No weather data icon

Geen weerdata

Herlaai die bladsy of verander ligging.