Mielies
DKC62-37BR
Geskik vir vol-besproeiing. Geskik vir ultra-kort groeiseisoen. Presteer goed onder hoë plantestand.
Uitstekende graankwaliteit en opbrengs.
Uitstekende puntbedekking van die kop.
Hoër plant- en kophoogte.
Kort groeiperiode.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Hoë toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Hoë toleransie |
BLAARSIEKTES | Medium toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Lae toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Lae toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Medium toleransie |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 104-115 dae |
PLANTHOOGTE | 245-270 |
KOPHOOGTE | 110-130 |
GRAANKWALITEIT | Uitstekend |
GRAANKLEUR | Wit |
KOPPE PER PLANT OOS | 1 |
KOPPE PER PLANT WES | 1 |
OPKOMS | Goed |
BESPROEIÏNG | Geskik |
PLANTESTAND | Hoog |
RTL/STL | Baie goed |
BLAARKNYP | Geen |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Uitstekend |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 55-63 |