Mielies
DKC64-52R
Aangepas vir vol-besproeiïng. Aangepas vir ultra-kort groeiseisoenlengte. Doen goed onder hoë plantestand.
Goeie graankwaliteit en opbrengsstabiliteit.
Uitstekende puntbedekking van die kop.
Hoë plant- en kophoogte.
Geskik vir hoër plantestand.
EIENSKAP
RR2
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Roundup Ready Mielies 2
Siektes
KOPVROT | Medium toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Lae toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Medium toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Lae toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Medium toleransie |
PHAEOSPHAERIA | Baie goed |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 104-115 dae |
PLANTHOOGTE | 255-280 |
KOPHOOGTE | 100-120 |
GRAANKWALITEIT | Goed |
GRAANKLEUR | Geel |
KOPPE PER PLANT OOS | 1 |
KOPPE PER PLANT WES | 1 |
OPKOMS | Goed |
BESPROEIÏNG | Geskik |
PLANTESTAND | Hoog |
RTL/STL | Uitstekend |
BLAARKNYP | Geen |
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREA | DKC64-54BR, DKC65-60BR, DKC52-52BR |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Uitstekend |
OPBRENGSSTABILITEIT | Goed |
DAE TOT 50% PLUIME | 55-63 |