Mielies
DKC65-52BR
Aangepas vir vol-besproeiïng. Aangepas vir ultra-kort groeiseisoenlengte. Doen goed onder hoë plantestand.
Uitstekende graankwaliteit.
Hoër plant- en kophoogte.
Korter groeiperiode.
Geskik vir hoë plantestand.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Medium toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Lae toleransie |
BLAARSIEKTES | Medium toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Medium toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Lae toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Medium toleransie |
PHAEOSPHAERIA | Baie goed |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 104-115 dae |
PLANTHOOGTE | 250-280 |
KOPHOOGTE | 95-115 |
GRAANKWALITEIT | Uitstekend |
GRAANKLEUR | Geel |
KOPPE PER PLANT OOS | 1 |
KOPPE PER PLANT WES | 1 |
OPKOMS | Goed |
BESPROEIÏNG | Geskik |
PLANTESTAND | Hoog |
RTL/STL | Uitstekend |
BLAARKNYP | Geen |
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREA | Nie aangepas nie |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Uitstekend |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 55-63 |