Produkverpakking

Mielies

DKC74-20

Medium tot lae plantestand. Aangepas vir kuilvoer onder 'n lae plantdigtheid. Kies die beste Acceleron®-saadbehandelingspakket.

  • Uitstekende puntbedekking van die kop.

  • Goeie opkoms.

  • Uitstekende opbrengsstabiliteit.

  • Goeie graankwaliteit.

EIENSKAP

KON

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Konvensioneel

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMMedium toleransie
ROESMedium toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESLae toleransie
GRYSBLAARVLEKLae toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Hoë toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID120-135 dae
PLANTHOOGTE200-230
KOPHOOGTE85-105
GRAANKWALITEITGoed
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1.2
KOPPE PER PLANT WES1.6
OPKOMSGoed
BESPROEIÏNGAanvullend
PLANTESTANDMedium tot laag
RTL/STLUitstekend
BLAARKNYPGeen
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREANie aangepas nie
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEBaie
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPUitstekend
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80