Mielies
DKC75-65BR
Kies die plantdatum om die midsomer-droogte te vermy. Aanbevole plantestand vir droëland: Oos 40000; Wes 15000-28000
Baie meerkoppig.
Uitstekende opkoms.
Uitstekende opbrengsstabiliteit.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Lae toleransie |
FUSARIUM | Lae toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Hoë toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Medium toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Medium toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Hoë toleransie |
PHAEOSPHAERIA | Baie goed |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 117-145 dae |
PLANTHOOGTE | 200-230 |
KOPHOOGTE | 105-130 |
GRAANKWALITEIT | Gemiddeld |
GRAANKLEUR | Wit |
KOPPE PER PLANT OOS | Nie van toepassing |
KOPPE PER PLANT WES | 1.9 |
OPKOMS | Uitstekend |
BESPROEIÏNG | Nie geskik nie |
PLANTESTAND | Medium |
RTL/STL | Goed |
BLAARKNYP | Geen |
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREA | Nie aangepas nie |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Gemiddeld |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Gemiddeld |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 70-80 |