Produkverpakking

Mielies

DKC76-73R

Plant as deel van die DEKALB wit-saadpakket. Medium plantestand. Hoë opbrengspontensiaal. Uitstekend stabiliteit. Plant as deel van die DEKALB wit-saadpakket.

  • Hoë siekteverdraagsaamheid.Groot aantal koppe per plant in die oostelike en westelike streek.

  • Baie goeie puntbedekking van die kop.

EIENSKAP

RR2

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Roundup Ready Mielies 2

Siektes

KOPVROTMedium toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESHoë toleransie
GRYSBLAARVLEKLae toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Medium toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID117-145 dae
PLANTHOOGTE210-280
KOPHOOGTE95-130
GRAANKWALITEITUitstekend
GRAANKLEURWit
KOPPE PER PLANT OOS1.3
KOPPE PER PLANT WES1.9
OPKOMSUitstekend
BESPROEIÏNGAanvullend
PLANTESTANDMedium
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGemiddeld
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREADKC76-77BR, DKC76-67BR, DKC77-77BR DKC78-79BR DKC75-65BR DKC78-45BR GEN
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEGemiddeld
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPBaie goed
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80