Produkverpakking

Mielies

DKC77-26BR

Medium tot hoë plantestand. Geskik vir kuilvoer.

  • Uitstekende opkoms en opbrengsstabiliteit.

  • Uitstekende graankwaliteit.

  • Geen blaarknyp.

EIENSKAP

BR

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Stapelgeen

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESHoë toleransie
GRYSBLAARVLEKNie beskikbaar nie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Lae toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIUitstekend

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID120-135
PLANTHOOGTE190-220
KOPHOOGTE90-115
GRAANKWALITEITUitstekend
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1
KOPPE PER PLANT WESNie van toepassing
OPKOMSUitstekend
BESPROEIÏNGAanvullend
PLANTESTANDMedium
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGeen
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEMin
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPUitstekend
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80