Mielies
DKC77-77BR
Plant as deel van die DEKALB wit-saadpakket. Medium tot lae plantestand. Kies die beste Acceleron®-saadbehandelingspakket.
Uitstekende opkoms en opbrengsstabiliteit.
Min spruitkoppies.
Geen blaarknyp nie.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Lae toleransie |
FUSARIUM | Lae toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Medium toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Lae toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Medium toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Hoë toleransie |
PHAEOSPHAERIA | Baie goed |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 117-145 dae |
PLANTHOOGTE | 200-230 |
KOPHOOGTE | 90-110 |
GRAANKWALITEIT | Goed |
GRAANKLEUR | Wit |
KOPPE PER PLANT OOS | Nie van toepassing |
KOPPE PER PLANT WES | 2 |
OPKOMS | Uitstekend |
BESPROEIÏNG | Nie geskik nie |
PLANTESTAND | Medium |
RTL/STL | Goed |
BLAARKNYP | Geen |
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREA | Nie aangepas nie |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Gemiddeld |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Gemiddeld |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 68-78 |