Produkverpakking

Mielies

DKC78-45BR GEN

Plant as deel van die DEKALB wit-saadpakket. Medium tot lae plantestand. Berei 'n goeie saadbed voor.

  • Hoë siekteverdraagsaamheid.

  • Groter aantal koppe per plant veral in die westelike streek.

  • Baie goeie puntbedekking van die kop.

  • Uitstekende graankwaliteit.

EIENSKAP

BR

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Stapelgeen

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESHoë toleransie
GRYSBLAARVLEKLae toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Medium toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID120-148 dae
PLANTHOOGTE210-240
KOPHOOGTE95-130
GRAANKWALITEITUitstekend
GRAANKLEURWit
KOPPE PER PLANT OOS1.5
KOPPE PER PLANT WES2.1
OPKOMSGemiddeld
BESPROEIÏNGAanvullend
PLANTESTANDMedium
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGeen
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREANie aangepas nie
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEGemiddeld
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPBaie goed
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME68-78