Tuisbladkeyboard_arrow_right
Produkte en oplossings
keyboard_arrow_rightGewasbeskermingkeyboard_arrow_rightInsekdoderskeyboard_arrow_rightBelt®
Insekdoders
Belt®
’n Niesistemiese suspensiekonsentraatinsekdoder met blaartoediening vir die beheer van die insekplae by die gelyste gewasse.
Registrasienommer
L8860 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese registrasieno. N-AR 1375 Botswana-reg.-no. W1301301 (Wet No. 18 van 1999)
Aktiewe stowwe
480 g/l Flubendiamied (ftaalsuurdiamied)
Produkbesonderhede
’n Niesistemiese suspensiekonsentraatinsekdoder met blaartoediening vir die beheer van die insekplae by die gelyste gewasse.