Onkruiddoders
Alion®
n Vooropkoms suspensie konsentraat onkruiddoder met lang nawerking vir die beheer van sekere breëblaar- en grasonkruide in sitrus, appels, pere, steenvrugte, druiwe, makadamia en pekanneute.
Registrasienommer
L10791 (Wet Nr. 36 van 1947) Namibiese reg.-no.: N-AR 2083
Aktiewe stowwe
500 g/l Indaziflam (Alkylazine)
Produkbesonderhede
Sien produketiket vir meer inligting.
Dokumente
Onkruide beheer
Sien produketiket vir ’n volledige lys van onkruide wat beheer word
Ander gespesifiseerde instruksies
LET WEL: Die aanbevole onthoudingsperiode tussen laaste toediening en oes voldoen aan die vereistes vir plaaslike residuvlakke maar mag dalk nie voldoen aan die vereistes vir uitvoer nie. Indien die behandelde gewas bestem is vir die uitvoermark, skakel met die betrokke uitvoerliggaam voor toediening van die produk, rakende onthoudingsperiodes.