Bayer Crop Science Herbicides | Weed Control Solutions in South Africa
Onkruiddoders
Met ’n ryk geskiedenis van innovasie in landbou, bied ons ’n wye verskeidenheid onkruiddoders, ontwikkel om te spreek tot die unieke uitdagings van ons boere.
Gewas
15 produkte











Onkruiddoders
Alion®
n Vooropkoms suspensie konsentraat onkruiddoder met lang nawerking vir die beheer van sekere breëblaar- en grasonkruide in sitrus, appels, pere, steenvrugte, druiwe, makadamia en pekanneute.
Onkruiddoders
Alion® Total
n Onkruiddoder geformuleer as 'n suspensie konsentraat vir die beheer van sekere breëblaar- en grasonkruide in oorstaanriet.
Onkruiddoders
Ballista®
’n Veranderde plantolie met deurdringende en verspreidende eienskappe, wat die deurdringing en doeltreffendheid van sulfonielureumonkruiddoders vergroot.
Onkruiddoders
Bullet®
n Suspensie konsentraat onkruiddoder met beveiliger vir voor- en na-opkoms beheer van eenjarige onkruid in mielies.
Onkruiddoders
Guardian®
n Emulgeerbare konsentraat onkruiddoder vir die vooropkomsbeheer van gras- en sekere breeblaaronkruide in mielies, en grondbone.
Onkruiddoders
Harness® Xtra
’n Emulgeerbare konsentraatonkruiddoder vir die vooropkomsbeheer van gras en sekere breëblaaronkruid by grondboontjies, suikerriet, bloekom- en denneplantasies en nywerheidsgebiede, en vooropkomsonkruidbeheer by plante en suikerrietspruite, graansorghum, katoen en mielies ná opkoms van die gewas.
Onkruiddoders
Laudis®
’n Suspensiekosentraat na-opkomsonkruiddoder vir die beheer van sekere breëblaar- en grasonkruid by mielies en suikerriet.
Onkruiddoders
Merlin®
’n Onkruiddoder wat geformuleer is as ’n waterverspreibare korrel, vir die beheer van sekere breëblaar- en grasonkruid by suikerriet.
Onkruiddoders
Resolve®
’n Beveiligde emulgeerbare konsentraatonkruiddoder vir die selektiewe beheer van sekere breëblaaronkruid by koring en gars.
Onkruiddoders
Ronstar®
’n Onkruiddoder wat geformuleer is as ’n emulgeerbare konsentraat, vir die beheer van breëblaaronkruid en sekere jaargrasse by gewasse soos aangedui.
Onkruiddoders
Roundup®
’n Oplosbare konsentraat-, nieselektiewe, sistemiese na-opkomsonkuiddoder met min of geen grondaktiwiteit vir die beheer van meerjarige en jaaronkruid by landbou-, niegewas en nywerheidsgebiede. ROUNDUP kan gebruik word as ’n groeireguleerder om die sukrosevlak van suikerriet te vergroot of die groei van onkruid te verminder.
Onkruiddoders
Roundup® PowerMAX
’n Oplosbare konsentraat- nieselektiewe na-opkomsonkruiddoder vir die beheer van jaar- en meerjarige onkruid by Roundup Ready-mielies en sojabone en Roundup Ready-katoenvariëteite.