Onkruiddoders
Resolve®
’n Beveiligde emulgeerbare konsentraatonkruiddoder vir die selektiewe beheer van sekere breëblaaronkruid by koring en gars.
Registrasienommer
L8708 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no.: N-AR 1571
Aktiewe stowwe
37,5 g/l Pirasulfotool (Pyrasool)
210 g/l Bromoksiniel (Nitriel)
9,38 g/l (heptanoaat- en oktanoaatesters)Mefenpirdiëtiel (Safener)
Produkbesonderhede
’n Beveiligde emulgeerbare konsentraatonkruiddoder vir die selektiewe beheer van sekere breëblaaronkruid by koring en gars.