Onkruiddoders
Roundup®
’n Oplosbare konsentraat-, nieselektiewe, sistemiese na-opkomsonkuiddoder met min of geen grondaktiwiteit vir die beheer van meerjarige en jaaronkruid by landbou-, niegewas en nywerheidsgebiede. ROUNDUP kan gebruik word as ’n groeireguleerder om die sukrosevlak van suikerriet te vergroot of die groei van onkruid te verminder.
Registrasienommer
L0407 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no. N-AR 0101
Aktiewe stowwe
360 g a.e. /l (bevat 441 g kaliumsout van glifosaat) Glifosaat (glisien)
Produkbesonderhede
Sien produketiket vir meer inligting.