Onkruiddoders

Roundup® TURBO

’n Nieselektiewe na-opkomsonkruiddoder wat in water oplosbaar is en TranSorb-oppervlakaktiewe middel bevat vir die beheer van jaar- en meerjarige onkruid by landbou-, niegewas-, bewarings- en nywerheidsgebiede.

Registrasienommer

L7166 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no. N-AR 0638

Aktiewe stowwe

450 g a.e./l (bevat 551 g kaliumsout van glifosaat) Glifosaat (glisien)

Produkbesonderhede

’n Nieselektiewe na-opkomsonkruiddoder wat in water oplosbaar is en TranSorb-oppervlakaktiewe middel bevat vir die beheer van jaar- en meerjarige onkruid by landbou-, niegewas-, bewarings- en nywerheidsgebiede.

  • Sien produketiket vir ’n volledige lys onkruid wat beheer word

Lees en volg altyd instruksies