Swamdoders

Luna® Experience

’n Sistemiese suspensiekonsentraatswamdoder vir die beheer van witroes in appels en druiwe (tafel en wyn) sowel as skurfte in appels en pere.

Registrasienommer

L9436 (Wet No. 36 van 1947)

Aktiewe stowwe

200 g/l Tebukonasool (triasool)

200 g/l Fluopiram (Piridinieletielbensamied)

Produkbesonderhede

’n Sistemiese suspensiekonsentraatswamdoder vir die beheer van witroes in appels en druiwe (tafel en wyn) sowel as skurfte in appels en pere.

WINGERD: GEBRUIKSBEPERKINGS VIR LUNA® EXPERIENCE\nDie gebruik van Luna® Privilege/Luna® Experience en Profiler® op wyn- en tafeldruiwe word hiermee beperk, sien asseblief die aflaaibare dokument vir volledige besonderhede.

Lees en volg altyd instruksies