Bayer Crop Science Fungicides | Protecting Crops in South Africa
Swamdoders
Met indiepte-kennis oor gewasbeskerming, bied ons ’n omvattende reeks innoverende swamdoderoplossings pasgemaak vir verskillende gewasse insluitend graan, groente, vrugte en meer.
Gewas
17 produkte











Swamdoders
Aliette® WG
n Volledige sistemiese swamdoder geformuleer as 'n water dispergeerbare korrel, vir die beheer van die volgende Phytophthora siektes: Wortel- en kraagvrot van sitrus, Wortel- en stamvrot van pynappels, Wortelvrot in wingerd, avokado's en proteas.
Swamdoders
Antracol® 70 WG
n Waterdispergeerbare korrel kontakswamdoder vir die genoemde siektes op gewasse soos aangedui.
Swamdoders
Aviator® Xpro
‘n Emulgeerbare konsentraat sistemiese swamdoder vir die beheer van die genoemde siektes op gewasse soos aangedui.
Swamdoders
Emesto® Silver
’n Vloeibare konsentraat sistemiese swamdoder vir die beheer van stamkanker en swartskurf op aartappels.
Swamdoders
Flint® 500 SC
’n Suspensiekonsentraatswamdoder met mesostemiese eienskappe vir die beheer van swartvlek op sitrus.
Swamdoders
Infinito® 687,5 SC
’n Swamdoder met kontak- en sistemiese werking, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van laatroes in aartappels en tamaties.
Swamdoders
Luna® Experience
’n Sistemiese suspensiekonsentraatswamdoder vir die beheer van witroes in appels en druiwe (tafel en wyn) sowel as skurfte in appels en pere.
Swamdoders
Luna® Privilege
n Suspensie konsentraat trans laminêre swamdoder vir die beheer van Botritis verrotting en Poeieragtige skimmel in druiwe, die beheer van Botritis verrotting in bessievrugte asook Botritis en Witskimmel in blaarslaai.
Swamdoders
Nativo®
’n Sistemiese suspensiekonsentraatswamdoder met mesotermiese eienskappe vir die beheer van die siektes by die gelyste gewasse.
Swamdoders
Profiler®
’n Sistemiese voorkomende en genesende waterverspreibare korrelswamdodermengsel vir die beheer van donsige skimmel (Plasmopara viticola) op wyn- en tafeldruiwe.
Swamdoders
Prosaro® 250 EC
’n Emulgeerbare sistemiese konsentraatswamdoder vir die beheer van die genoemde siektes by die gelyste gewasse.
Swamdoders
Prosper® 500 EC
’n Sistemiese emulgeerbare konsentraatswamdoder vir die beheer van witroes by die gelyste gewasse.