Swamdoders

Luna® Privilege

'n Suspensie konsentraat trans laminêre swamdoder vir die beheer van Botritis verrotting en Poeieragtige skimmel in druiwe, die beheer van Botritis verrotting in bessievrugte asook Botritis en Witskimmel in blaarslaai.

Aktiewe stowwe:

500 g/l Fluopiram (Piridinieletielbensamied)

WINGERD: GEBRUIKSBEPERKINGS VIR LUNA® PRIVILEGE\nDie gebruik van Luna® Privilege/Luna® Experience en Profiler®op wyn- en tafeldruiwe word hiermee beperk, sien asseblief die aflaaibare dokument vir volledige besonderhede.

Lees en volg altyd instruksies