Tuisbladkeyboard_arrow_right
Produkte
keyboard_arrow_rightGewasbeskermingkeyboard_arrow_rightSwamdoderskeyboard_arrow_rightProsaro® 250 EC
Swamdoders
Prosaro® 250 EC
’n Emulgeerbare sistemiese konsentraatswamdoder vir die beheer van die genoemde siektes by die gelyste gewasse.
Registrasienommer
L8510 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese registrasienommer N-AR 1570
Aktiewe stowwe
125 g/l Protiokonasool (triasool)
125 g/l Tebukonasool (triasool)
Produkbesonderhede
’n Emulgeerbare sistemiese konsentraatswamdoder vir die beheer van die genoemde siektes by die gelyste gewasse.