Swamdoders

Scala®

’n Kontak- en translaminêre swamdoder, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van Botrytis in bloubessies, frambose, tafel- en wyndruiwe.

Registrasienommer

L4972 (Wet No. 36 van 1947)

Aktiewe stowwe

400 g/l Pirimetanil (anilienderivaat)

Produkbesonderhede