Swamdoders
Teldor® 500 SC
‘n Suspensie konsentraat swamdoder met mesostemiese eienskappe vir die beheer van Botrytis-vrot by bloubessies, frambose, tafel- en wyndruiwe.
Registrasienommer
L6250 (Wet No. 36 van 1947) Namibiese reg.-no.: N-AR 0705
Aktiewe stowwe
500 g/l Fenheksamied (hidroksi-anilied)
Produkbesonderhede
‘n Suspensie konsentraat swamdoder met mesostemiese eienskappe vir die beheer van Botrytis-vrot by bloubessies, frambose, tafel- en wyndruiwe.
Dokumente
Ander gespesifiseerde instruksies
LET WEL: Die aanbevole onthoudingsperiode tussen laaste toediening en oes voldoen aan die vereistes vir plaaslike residuvlakke maar mag dalk nie voldoen aan die vereistes vir uitvoer nie. Indien die behandelde gewas bestem is vir die uitvoermark, skakel met die betrokke uitvoerliggaam voor toediening van die produk, rakende onthoudingsperiodes.