Swamdoders

Zantara®

’n Sistemiese emulgeerbare konsentraatswamdoder vir die beheer van die genoemde siektes by mielies.

Aktiewe stowwe:

50 g/l Biksafen (pirasolkarboksamied)

166 g/l Tebukonasool (triasool)