Hulpbronne | Artikels en insigte oor landbou
Artikels
32 Artikels
Artikel
Bayer - Boervrou van die Jaar Kompetisie 2024
Bayer is reeds vir baie jare daartoe verbind om die individue te vereer wat ’n verskil in die landboubedryf maak.
Artikel
Roundup®-tegnologie
Suksesvolle onkruidbeheer in Roundup Ready®-mielies vereis bloot die volmaakte kombinasie van die regte produkte.
Artikel
Intacta RR2 PRO®
Sojaboontegnologie wat ’n nuwe weg baan.
Artikel
YieldGard MAIZE 2
YieldGard® MAIZE 2 bied uitstekende beheer teen Busseola fusca en Chilo partellus.
Artikel
Beskerming van meet af
Nuwe saadbehandelingoplossing om jou sojaboon-, graan- en mieliegewasse te beskerm.
Artikel
Roundup Ready Maize 2
Insek- en onkruidbeheer is twee kritieke aspekte van mielieproduksie.
Artikel
Hoe om onkruiddoderweerstand in jou lande te bestuur?
Leer effektiewe strategieë vir die bestuur van onkruiddoderweerstand.
Artikel
Praktiese reëls vir die stoor van saad
Saad is ’n lewende organisme en daarom is dit so belangrik dat dit op die regte manier gestoor word.