Druiwe
Siekte- en Plaaglewensiklus-Druiwe
Ontdek ons reeks gevorderde gewasbeskermingsprodukte. Ons oplossings is aangepas om die uiteenlopende uitdagings wat produsente ervaar die hoof te bied, en verseker gesonde plante en hoër opbrengste.
Siektesiklus van Donsskimmel
Siektesiklus van Poeieragtige Meeldou
Ontdek produkte wat Poeieragtige Meeldou bekamp
Swamdoders
Luna® Experience
’n Sistemiese suspensiekonsentraatswamdoder vir die beheer van witroes in appels en druiwe (tafel en wyn) sowel as skurfte in appels en pere.
Swamdoders
Luna® Privilege
n Suspensie konsentraat trans laminêre swamdoder vir die beheer van Botritis verrotting en Poeieragtige skimmel in druiwe, die beheer van Botritis verrotting in bessievrugte asook Botritis en Witskimmel in blaarslaai.
Swamdoders
Prosper® 500 EC
’n Sistemiese emulgeerbare konsentraatswamdoder vir die beheer van witroes by die gelyste gewasse.
Siektesiklus van Botritis
Ontdek produkte wat Botritis bekamp
Swamdoders
Luna® Privilege
n Suspensie konsentraat trans laminêre swamdoder vir die beheer van Botritis verrotting en Poeieragtige skimmel in druiwe, die beheer van Botritis verrotting in bessievrugte asook Botritis en Witskimmel in blaarslaai.
Swamdoders
Scala®
’n Kontak- en translaminêre swamdoder, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van Botrytis in bloubessies, frambose, tafel- en wyndruiwe.
Swamdoders
Serenade® ASO
n Suspensie konsentraat wat die gewasverdraagsaamheid verhoog asook die onderdrukking van Botrytis cinerea op tafel-en wyndruiwe en Rhizoctonia Solani op aartappels asook die beheer van bakteriese stip op tamaties. Serenade ASO moet as deel van ‘n geregistreerde spuitprogram toegedien word.
Swamdoders
Teldor® 500 SC
‘n Suspensie konsentraat swamdoder met mesostemiese eienskappe vir die beheer van Botrytis-vrot by bloubessies, frambose, tafel- en wyndruiwe.
Hulpbronne
Sien alles
LAAI ONS BULLETINS AF
Bulletins
By Bayer streef ons daarna om u op hoogte te hou van die jongste inligting oor gewasse, siektes en gewasbeskerming om te verseker dat u die beste uit elke hektaar haal.
LAAI ONS HULPBRONGIDSE AF
Hulpbrongidse
Kry toegang tot Bayer Crop Science se hulpbrongidse vir indiepte inligting oor landboupraktyke, gewasbeskerming en innoverende oplossings.
