Bayer Crop Science-produkte | Gewasbeskerming en landbou-oplossings
Gewasbeskerming
Verken ons reeks topklas-gewasbeskermingsprodukte. Ons oplossings is pasgemaak om die diverse uitdagings van ons boere aan te spreek en gesonde plante en hoër opbrengste te verseker.
Gewas
3 produkte


Insekdoders
Decis® Forte
n Kontak- en maaginsekdoder geformuleer as 'n emulgeerbare konsentraat, vir die beheer van verskeie insekplae op gewasse soos aangedui.
Onkruiddoders
Ronstar®
’n Onkruiddoder wat geformuleer is as ’n emulgeerbare konsentraat, vir die beheer van breëblaaronkruid en sekere jaargrasse by gewasse soos aangedui.
Onkruiddoders
Roundup®
’n Oplosbare konsentraat-, nieselektiewe, sistemiese na-opkomsonkuiddoder met min of geen grondaktiwiteit vir die beheer van meerjarige en jaaronkruid by landbou-, niegewas en nywerheidsgebiede. ROUNDUP kan gebruik word as ’n groeireguleerder om die sukrosevlak van suikerriet te vergroot of die groei van onkruid te verminder.
Jy mag ook belangstel in
Verken
Artikel
Oorlewing van die sterkste – die stryd teen swamdoderweerstand
Ontdek strategieë om swamdoderweerstand te beveg.
Artikel
Hoe om onkruiddoderweerstand in jou lande te bestuur?
Leer effektiewe strategieë vir die bestuur van onkruiddoderweerstand.
Artikel
Roundup®-tegnologie
Suksesvolle onkruidbeheer in Roundup Ready®-mielies vereis bloot die volmaakte kombinasie van die regte produkte.