Bayer Crop Science-produkte | Gewasbeskerming en landbou-oplossings​

Gewasbeskerming

Gewasbeskerming

Verken ons reeks topklas-gewasbeskermingsprodukte. Ons oplossings is pasgemaak om die diverse uitdagings van ons boere aan te spreek en gesonde plante en hoër opbrengste te verseker.

8 produkte
Insekdoders
Insekdoders
Bulldock® Beta 125 SC
’n Suspensiekonsentraatkontak- en maaginsekdoder vir die beheer van inskeplae op verskeie gewasse soos aangedui.
Insekdoders
Insekdoders
Confidor® 70 WG
n Sistemiese water dispergeerbare korrel insekdoder vir die beheer van plantluise, rooidopluis, blaaspootjie, blaarmyner en bladvlooi op sitrusbome, plantluise op katoen, aartappels, tabak, rose, pampoen- en koolgewasse, bloedluis op appels, tabakslak op tabak, witvlieg op tamaties en witluis op druiwe.
Insekdoders
Insekdoders
Decis® Forte
n Kontak- en maaginsekdoder geformuleer as 'n emulgeerbare konsentraat, vir die beheer van verskeie insekplae op gewasse soos aangedui.
Swamdoders
Swamdoders
Infinito® 687,5 SC
’n Swamdoder met kontak- en sistemiese werking, geformuleer as ’n suspensiekonsentraat, vir die beheer van laatroes in aartappels en tamaties.
Biological product logo
Swamdoders
Swamdoders
Serenade® ASO
n Suspensie konsentraat wat die gewasverdraagsaamheid verhoog asook die onderdrukking van Botrytis cinerea op tafel-en wyndruiwe en Rhizoctonia Solani op aartappels asook die beheer van bakteriese stip op tamaties. Serenade ASO moet as deel van ‘n geregistreerde spuitprogram toegedien word.
Insekdoders
Insekdoders
Sivanto® Prime
’n Oplosbare konsentraatinsekdoder vir die beheer van plantluise en witvlieë by die gelyste gewasse.
Swamdoders
Swamdoders
Velum® Prime 400 SC
‘n Suspensie konsentraat aalwurmdoder vir die beheer van sekere aalwurms in wortels, sitrus, aartappels, tabak, tamaties en suikerriet, asook swamdoder vir die beheer van vroeë roes op aartappels en tamaties sowel as poeieragtige skimmel op tamaties.
Insekdoders
Insekdoders
Velum® Prime 400 SC
‘n Suspensie konsentraat aalwurmdoder vir die beheer van sekere aalwurms in wortels, sitrus, aartappels, tabak, tamaties en suikerriet, asook swamdoder vir die beheer van vroeë roes op aartappels en tamaties sowel as poeieragtige skimmel op tamaties.